Kiga Afrikaanse Kleuterskool New Christian based Afrikaans Pre-school in Midrand. Accepting registrations for January 2014.
Paradiso Opvoedkundige Sentrum Paradiso is ‘n geregistreerde opvoedkundige sentrum in George vir die afgelope 14 jaar. Ons akkommodeer drie, vier en vyf-jarige kleuters wat van die bottel en doek af is.
Ons bied opvoedkundige programme, gekwalifiseerde juffrouens en baie pret!